Comment by Johan de Beer on November 19, 2020 at 11:54am
Baie mooi foto
Comment by Magda vd Merwe on November 18, 2020 at 7:27pm
Baie goed gedoen Doretha.
Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 3:25pm
Dis 'n ongewone foto van 'n kaggelvuur met min vlamme en baie rook, maar dis baie mooi. Die blur van die vlamme is net reg en so ook van die rook. Mens kan in beide nog bietjie struktuur sien. Baie mooi!
Comment by Josef Steyn on November 18, 2020 at 2:06pm
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool