Waar daar 'n rokie trek, brand daar 'n vuurtjie

Baie dankie vir die kommentaar by vorige foto.

Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on November 21, 2020 at 3:05pm

Ek ditto met Josef. BGG Doretha

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 19, 2020 at 7:51pm

besonders 

Comment by Johan de Beer on November 19, 2020 at 11:54am

Baie mooi foto

Comment by Magda vd Merwe on November 18, 2020 at 7:27pm

Baie goed gedoen Doretha.

Comment by Hennie Cronjé on November 18, 2020 at 3:25pm

Dis 'n ongewone foto van 'n kaggelvuur met min vlamme en baie rook, maar dis baie mooi. Die blur van die vlamme is net reg en so ook van die rook. Mens kan in beide nog bietjie struktuur sien. Baie mooi!

Comment by Josef Steyn on November 18, 2020 at 2:06pm

Mooi. 'n Impressionistiese vuurfoto!!

Comment by Rassie van Graan on November 18, 2020 at 1:35pm

So 'n vuurtjie is vir my 'n Bosveld TV!  Dit is tog te lekker om net daarna te sit en kyk en kyk!  Mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html