Dankie vir die kommentaar op die foto "Dekadent"

Jammer dat jy nou so moes swaarkry oor die soetigheid jou nie beskore was nie Riaan:)

Soms kan ek vir ure sommer net sit en kyk wat kan mens alles aanvang met 'n doodgewone foto. Hierdie was die eindresultaat van so 'n probeerslag.

Ek weet nie of dit kreatief of eerder as abstrak beskou sal word nie?

Views: 62

Albums: Allerlei

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Neville Hein on April 29, 2020 at 4:14pm

Rika, dit is 'n baie mooi foto. Ek wonder net wat kom uit die kombuis en wat kom uit jou man se stoor uit vir die mengsel? 

Comment by jan jordaan on April 29, 2020 at 11:22am

WOW WD 

Comment by Gerrie Lambrechts on April 29, 2020 at 11:05am

Die kleure pas so mooi bymekaar, goeie roerslag wat jy uitgevoer het.  Baie mooi ek hou hiervan.

Comment by Hennie Cronjé on April 29, 2020 at 9:39am

Hierdie foto is kreatief en ook abstrak. Dis 'n pragtige kunswerk. Mooi fyntjies en kunstig, met die kleure so half subtiel. Baie mooi!

Comment by Vida van Schalkwyk on April 29, 2020 at 9:28am

is mal oor jou foto - die kleure en "beweging" is stunning rika!!

Comment by Elna Geringer on April 29, 2020 at 1:37am

Baie kreatief Rika en ek dink nogal dit kan as "abstrak" gesien word. GG vriendin

Comment by Pine on April 28, 2020 at 9:35pm

Baie mooi verwerking Rika!

Comment by Josef Steyn on April 28, 2020 at 7:35pm

Uitstekend Rika. Kunstige abstrak.

Comment by Magda vd Merwe on April 28, 2020 at 6:06pm

Rika dis pragtig. Goed gedoen. Die kleure is ook baie mooi.

Comment by Mark on April 28, 2020 at 5:22pm

Ek dink dis nogal besonderse kleure....lyk soos lava se rooi warm gesmelt en die grys wat bo dryf... baie interessante foto, goed gedoen

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html