Comment by Hennie Cronjé on September 16, 2020 at 12:39pm
Indrukwekkend! Dis pragtig en baie goed uitgevoer met goeie fokus en beligting. Net links bo mag 'n klein wit area wees waar piksels "afgeval" het. Hier was mooi sybeligting wat mooi kontraste gegee het. Wanneer mens 'n brander in direkte sonlig afneem, al is die son laag, moet jy baie versigtig wees om nie oor te belig nie. Maar oor die algemeen is die beligting hier baie goed.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool