Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Mal oor die aksie
Stem saam met Tersia dis nou regte vermaak goeie aksiefoto die water spad eintlik
Skerp en lekker vinnig geneem.
Goeie tydsberekening met die intensiteit van sy 'kyk' iets besonders.
Stem saam met Hennie, mooi aksie ,mooi fokus en die op spat van die water mooi vas gevang..
Die vakansie kom nader! Hierdie foto is pragtig. Die aksie is uitstekend en die hond reg geplaas met genoeg ruimte voor hom. Die lig val baie mooi op hom en dra by dat sy oë mooi sterk vertoon. Die fokus is ook mooi skerp met pragtige kleure. Baie mooi!
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool