My volgende drie foto's vertel die storie van hierdie hindernis in die roete. Net voor die klipbank is 'n kort steilte met baie los sand en dit was moeilik vir die fietse om greep te kry. Die aanloop moes redelik vinnig wees anders kon die fiets nie oor die klipbank kom nie.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool