Stilbaai se dam was een van die plekke waar ons hul voorgelê het. Hulle het oor die damwal gery en ons het 'n entjie laer as hulle stelling ingeneem. Aan die anderkant van die damwal was daar 'n steil bult wat probleme veroorsaak het en 'n blokkasie veroorsaak het. Hulle het dus baie stadig gery. Onder 'n foto van die blokkasie.

Views: 24

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Donald Daniel Jacobs on November 21, 2020 at 9:35pm

mooi aksie foto....... wat se koddige stert het die ruiter....{ : O )

Comment by Elna Geringer on November 21, 2020 at 2:58pm

Perfek Josef. Die onderste foto moes hulle omtrent moedeloos gehad het............

Comment by Dine Potgieter on November 21, 2020 at 2:02pm

Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on November 20, 2020 at 11:29pm

Die helder kleur van die motorfiets teen die blou lug maak indruk. Weereens die korrekte sluiterspoed om 'n klein bietjie beweging in die wiele te wys wat maak dat die motorfiets en ryer nie staties vertoon nie. 

Comment by Magda vd Merwe on November 20, 2020 at 8:41pm

Wow Josef dis pragtige foto's.

Die onderste foto vertel die storie baie mooi.

Comment by Hennie Cronjé on November 20, 2020 at 5:17pm

Die boonste foto is pragtig met mooi eenvoud en kleure. ‘n Baie goeie komposisie. Die onderste foto sal ek beskryf as CHAOS! Die twee foto’s toon die verskil wat eenvoud maak baie goed. Baie dankie hiervoor!

Comment by Josef Steyn on November 20, 2020 at 4:28pm

Die blokkasie was taamlik ver en ek moes my lang lens daarvoor gebruik.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html