Dankie vir die kommentaar by die gapende leeu.

Views: 47

Albums: Voëls

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Pine on March 23, 2020 at 11:16pm

Pragtige foto met baie mooi kleure en detail Rika!

Comment by Christa Snyman on March 23, 2020 at 10:03pm

Pragtig met lieflike verekleed, Rika.

Comment by Gerrie Lambrechts on March 23, 2020 at 3:09pm

Mooi 'gepose' en pragtige skerp kleure en detail vd vere. Baie mooi geneem.

Comment by Doretha Kock on March 23, 2020 at 2:56pm

Pragtige kleure en uitstekende foto, Rika.

Comment by Heleen Moulder on March 23, 2020 at 1:59pm

Sjoe nostalgies, hulle en die ganse het my as kind baie gejaag op my pa se plaas.  Pragtig.

Comment by Donald Daniel Jacobs on March 23, 2020 at 11:54am

pragtig. het as kind laas een lewndig gesien

Comment by Elna Geringer on March 23, 2020 at 11:29am

Goeie titel Rika. Detail en fokus is mooi skerp

Comment by Hennie Cronjé on March 23, 2020 at 11:24am

Pragtig! Mooi skerp met mooi kleure en ook goeie eenvoud. Baie goed gedoen!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html