Comment by Dine Potgieter on September 20, 2020 at 11:12pm
Oulike verwerking - ek stem saam met Hennie
Comment by Tina le Grange on September 20, 2020 at 10:02pm
Magda in geheel hou ek van wat ek sien; baie besonders.
Ek stel voor dat jy die foto horisontaal omdraai met die motorfiets regs waar mens se oog dan tot rus kom. Vat 'n kans as jy nie daarvan hou nie, onthou dit is jou foto - net my wenk :-)
Baie goed gedoen Magda! Ek hou baie van die verwerking! (Die horison effe skeef?)
Comment by Hennie Cronjé on September 20, 2020 at 7:09am
Die agtergrond is pragtig - verruklik as ek die woord hier kan gebruik. Maar die voorgrond is te donker. Ek wil voorstel dat jy dit selekteer en bietjie ligter maak. Miskien is die motorfiets ook 'n fraksie te groot, maar dit hang af van persoonlike smaak.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool