Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Dankie vir almal se kommentaar by die waterlelie-blom.
Hennie, ek waardeer enige hulp ter verbetering van my fotografie, en sien dus jou voorstel in daardie lig. Baie dankie.
Die blom is lank reeds daarmee heen, dus het ek gekyk wat ek kan doen in Photoshop, en ek kan sien dat daar wel 'n verbetering is. Ek wonder net of ek dit nie oordoen het en dat die wit kerngedeeltes nou dalk bietjie uitgebrand voorkom nie?
Tags:
Albums: Blomme
Comment
Pragtig Rika!! Jou verstellings wat jy gedoen het maak ń groot verskil. WD
oeee hoe pragtig kontrasteer hierdie kleure nie, die wit het meer as genoeg detail om uitgewas voor te kom
Rika, 'n goue ster vir jou huiswerk.
Wys net weer vir my ook wat beligting doen
Pragtig
Alles lyk reg vir my Rika. Pragtige foto.
Pragtige foto Rika, en mooi skerp ook.
Dis beslis beter. Nou het die blom lewe! Ek dink nie die wit deeltjies is uitgewas nie. Dis nou pragtig! Dankie vir jou moeite.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool