Baie dankie vir almal se kommentaar by die abstrakte foto, ek waardeer julle tyd.

Vir die foto het ek my getroue swart lap gebruik, want die agtergrond was nie ideaal nie.

Views: 49

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on April 30, 2020 at 8:46pm

Rika, die agtergrond, portret-formaat, pragtige Waterlelie en skerp fokus is pragtig!

Ek leer saam by Hennie se beligtingswenk.

Comment by Pine on April 30, 2020 at 8:11pm

Pragtige foto vir my Rika! Hennie se raad kan dit net nog mooier maak

Comment by Christa Snyman on April 30, 2020 at 7:06pm

Treffende kleur teen die donker lap, Rika.

Comment by Dine Potgieter on April 30, 2020 at 6:39pm

Pragtig - mens kan lekker hier met 'n flits speel.

Comment by Gerrie Lambrechts on April 30, 2020 at 1:08pm

Tog mooi skerp foto.  Kleure is pragtig en mooi geplaas.

Comment by Josef Steyn on April 30, 2020 at 12:15pm

Die blom se plasing is uitstekend Rika. Jy kan gerus Hennie se raad volg. Dalk maak dit tog 'n bydrae.

Comment by Hennie Cronjé on April 30, 2020 at 12:12pm

Net nog iets. Ek is bietjie streng op jou hieronder. Dis omdat jy gevorderd is in fotografie en niks sal baat by net "dis mooi" kommentare nie. Ek hoop jy val in hierby.

Comment by Hennie Cronjé on April 30, 2020 at 12:10pm

Die swart lap doen sy werk goed, maar die lig op die blom is dooierig. 'n Bietjie ekstra lig sal goed werk, selfs as dit in Photoshop toegedien word. Verder baie mooi met 'n goeie komposisie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html