Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Pragtig Willem, baie mooi die effek vd water op die klip. Die lug links bo trek so bietjie aandag weg vd onderwerp. Jy kan dit dalk wegcrop.
Dankie. By Meiringskloof in Fouriesburg geneem.
Dis WOW! Pragtig!
pragtig Willem
'n wow een Willem, die klipharde gladde rots wat deur vallende gepolleer is getuig van die krag van water. die fyn spattende water rondom die rots gee pragtige effek, wg
Jy waag vir n goeie foto. Voel vir my die kamera kan nat word. Sou graag die bo deel ook wou sien
uitsonderlik mooi
Dit is nou baie besonders, mooi foto.
'n Baie innoverende manier om 'n waterval af te neem Willem. Pragtige effek gekry. Waar is dit geneem?
Pragtige foto Willem
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool