Views: 40

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tina le Grange on Monday

Willie, goeie komposisie en skerp fokus 

Comment by Tersia Weitsz on October 19, 2020 at 12:24pm

Ek sal maar wye draai loop, pragtig

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 18, 2020 at 7:12pm

pratig

Comment by Hennie Cronjé on October 18, 2020 at 5:51pm

Ja-nee, onder daardie klou en kaak wilek nie deurloop nie. Baie goed gefotografeer met mooi skerp fokus en goeie beligting. Die inzoom versterk die detail en dis welkom. Mooi!

Comment by Willie Dreyer on October 18, 2020 at 3:52pm

Dit is so Rassie, sal more volgrootte plaas

Comment by Rassie van Graan on October 18, 2020 at 3:23pm

Mooi foto Willie!  Blykbaar is sy stert sy beste wapen?

Comment by Magda vd Merwe on October 18, 2020 at 3:01pm

Briljante foto Willie, ek wil tog nie trap op hom nie.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html