Dankie vir jul kommentare op my vorige fotos

Views: 81

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on October 13, 2020 at 5:14pm

Willie jou foto laat my hart sommer baie vinniger klop, dis 'n reptiel, Water likkewaan, en die kwaliteit topgehalte. jinne dis werklik heerlik om hierna te kyk en te sien dat dit in beweging gedoen is en daardie tong is 'n reuse bonus

Comment by Donald Daniel Jacobs on October 12, 2020 at 10:45am

mooi skerp

Comment by Johan Ayres on October 11, 2020 at 9:19pm

Baie geluk met 'n skitterende makro foto.

Comment by Magda vd Merwe on October 11, 2020 at 8:09pm

Alles reg gedoen hier Willie. pragtig

Comment by Hennie Cronjé on October 11, 2020 at 4:15pm

Uitstekend! Die skerp fokus met die goeie kontras maak indruk en gee hierdie foto sterk trefkrag. Baie goed gedoen!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html