Views: 56

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on October 20, 2020 at 12:50pm

Baie mooi detail van die blom, baie goeie foto

Comment by Gerrie Lambrechts on October 20, 2020 at 11:53am

Pragtige foto, die wit staan mooi uit teen die agtergrond. Puik kontras.

Comment by Vida van Schalkwyk on October 20, 2020 at 11:49am

well done! uitstekende detail op jou blm

Comment by Hennie Cronjé on October 20, 2020 at 8:06am

Nog mooiers as jou vorige een. Dis uitstekend uitgevoer met pragtige, skerp detail. Die donker agtergrond laat die blom mooi sterk uitstaan. Baie mooi!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html