Views: 139

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Dine Potgieter on August 22, 2014 at 9:39pm

Pragtige foto, met baie mooi lig!

Comment by Marenschia Goosen on August 22, 2014 at 5:22pm

Baie mooi

Comment by jan jordaan on August 22, 2014 at 10:57am

PUIK 

Comment by Gerrie Lambrechts on August 22, 2014 at 10:44am

Baie mooi jy het die boom goed geplaas.  Ek glo jy wou die skerp sonlig so bietjie met die opskrif verbloem. Met ’n fotoprogram sal jy die skerpte kan donkerder maak.  Mooi foto.

Comment by Hennie Cronjé on August 22, 2014 at 10:15am

Pragtig - dis voorwaar winter! Die lig op die grasse voor is baie mooi en die wolke se kontras is goed.

Comment by LIZELLE THOMSON on August 22, 2014 at 8:41am

Ek kry sommer koud as ek die toneel sien. WD

Comment by Renette van der Merwe on August 22, 2014 at 8:37am

Ek stem oor die titel dit breek die foto af. Maar dit is elke fotograaf se eie keuse. Maar ek stem om dit onderaan die foto te plaas.

Comment by Tersia Weitsz on August 22, 2014 at 5:43am

Moooi gesien en gedoen

Comment by Piet Nel on August 22, 2014 at 4:12am

baie mooi een Marietjie

Comment by Andriette Pretorius on August 21, 2014 at 10:46pm

Baie mooi!!

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html