Baie dankie aan elkeen wat by my vorige foto vertoef het, ek waardeer dit. In die wintermaande blom die plante, noord en suid van KZN, soos die Kosmosse elders in die land. Maar net soos Kosmos, is hierdie ‘n “flimsy” blom wat lang stingels het en die geringste wind roer hulle so dat ‘n foto nogal uitdagend kan wees. Hier was ek gelukkig om, een windstil oggend, die een te kon afneem. Af pluk en huis toe vat vir binneshuis is ook nie ‘n opsie nie ags hulle binne minute na afpluk verwelk.

Canon 7D MK I : Canon 18-200 mm lens
Brandpuntafstand : 90 mm
Tyd 1/500 sek
f/8
ISO 100
Exp Bias : 0 Stop
Linear Light

Views: 22

Albums: Blomme

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Josef Steyn on Monday

Pragtig Elna.

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:48pm

pragtig

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 9:51am

Pragtig, goed gedoen met die geel wat ook moeilike kleur is.

Comment by Mark on August 1, 2020 at 8:25am

Pragtig

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 8:18am

Dis pragtig met mooi helder kleure. Ook dus goeie kontras teenoor die donker agtergrond. Let op die heldergeel randjies van die blaartjies. Dis die omgekeerde van 'n halo weens te veel verskerping. Ook hiervoor moet mens 'n masker opsit en dit met so 50-70% doodverf, soos mens halo's wegverf.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html