Die Witkoluil van Borakalalo knipoog vir my.

Views: 21

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on August 2, 2020 at 9:49am

Pragtig!

Comment by Pieter Steyn on August 2, 2020 at 5:39am

Baie mooi een Linda

Comment by Gerrie Lambrechts on August 1, 2020 at 8:12pm

Mooi foto, hy is darem lus vir uiltjie knip.

Comment by Hennie Cronjé on August 1, 2020 at 4:44pm

Pragtig! Uile maak altyd mooi en treffende foto's. Jy het baie goed gedoen met goeie beligting en mooi kleure. Mooi!

Comment by Donald Daniel Jacobs on August 1, 2020 at 1:26pm

uitstekend staan mooi uit teenoor die agtergrond

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html