Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Comment
Goeiedag.Ek wil hoor wats die kanse dat mens een van u fotos mag gebruik as n voorblad in die publikasie van n digbundel?eks opsoek na n Witkruisarendfoto vir my pa se digbundel.Ekt die foto op die Fotoskool gekry...hus mal daaroor.Mar as u nog het sal ek dit baie waardeer.Ons sal verseker erkenning gee of op die foto of n die boek wie die foto geneem het.Oorweeg dit groot asb.
Uitstekend, baie mooi gedoen
Dankie vir die kyk en kommentaar almal. Waardeer dit.
Gerrie, as jy 'n fan club het wil ek asb aansluit! Ek beaam Gerrie se kommentaar.
Wow, maar dis mooi! Pragtige aksie. Jy het die beligting ook baie goed gekies om die detail in die swart te behou terwyl dit nie oorbelig is nie. Ook 'n baie mooi agtergrond.
Ongelooflik mal hier oor
pragtig
Jou foto's is so mooi, jy kan werklik ’n koffietafelboek laat druk.
Pragtig!
Perfection.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool