Sommer 'n ou foto uit die argief gehaal.

Views: 31

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 8, 2020 at 1:00pm

WOW..........ek het nie geweet hulle blom nie. Puik gedoen Anita. EK hou van die grys, pienk en geel skakerings. BGG

Comment by Gerrie Lambrechts on August 8, 2020 at 11:53am

Lekker om weer foto van jou te sien.  Die foto is pragtig, die druppels gee lewe, baie mooi geneem. Moet nou nie weer verdwyn nie.

Comment by Rassie van Graan on August 7, 2020 at 6:03pm

'n Rare vergelyking om te tref maar die foto bring vir my 'n mate van simbiose tussen mens en natuur!  'n Rustigheid om die omstandighede te aanvaar waarin ek verkeer!  Ongeag!  Mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html