Comment by Tersia Weitsz on October 24, 2020 at 11:55am
Goeie agtergrond en goed gedoen met foto
Comment by Hans Myburg on October 24, 2020 at 9:26am
Bloukopkoggelmander mooi met sy bloukop en natuurlike houding wanneer hy gewoonlik in die son le ,mooi fokus en agtergrond.( Net Salamander is heel iets anders)
Comment by Elna Geringer on October 23, 2020 at 3:00pm
Ek hou van die hoek wat die ou in lê en die agtergrond is mooi skoon. GG Donald
Comment by Josef Steyn on October 23, 2020 at 1:57pm
Jy het 'n wonderlike agtergrond berwerkstellig Donald. As ek die blur bekyk mag dit wees dat jy sou kon wegkom met 'n kleiner lensopening vir beter velddiepte, maar nou ja, 'met die water wat onder die brug verby is....'
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool