Comment by Hennie Cronjé on November 22, 2020 at 8:12am
Baie kunstig en pragtig! Hierdie kunstenaars het altyd iets interessants en onverwags. Hier is dit die gesig (seker haar kind) ingebou in die vrou se skouer en die bandjie wat om hulle gevleg is - miskien 'n band wat hulle aan mekaar verbind. In Johan Ayres se foto hier langsaan is die die vinger links wat opgesteek is wat so iets onverwags is. Baie dankie hiervoor.
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool