Dis hoekom Winter my gunsteling seisoen is, al die piepklein plantjies soos hierdie mos sirkeltjies kom dan tevoorskyn

Views: 59

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on October 3, 2019 at 3:07pm

Ditto met alles rees genoem Riaan. Jy het my geleer om na die klein juweeltjies, wat ons so dikwles mis kyk, te soek

Comment by Pine on October 2, 2019 at 7:57pm

Uitstekende foto Riaan!!

Comment by Josef Steyn on October 2, 2019 at 4:36pm

Pragtige foto met wonderlike kontras Riaan. EEn van die dae begin ek ook vir sulke goedjies soek!!

Comment by Gerrie Lambrechts on October 2, 2019 at 3:07pm

Mooi kontras in kleur die plantjie staan mooi uit,  Goeie skerp foto.

Comment by Christa Snyman on October 2, 2019 at 2:56pm

Stem saam Riaan, die groen sirkel is treffend. Pragtige foto!

Comment by Anita du Toit on October 2, 2019 at 1:46pm

Jy leer ons so mooi van die klein dingetjies.. dankie daarvoor Riaan.. pragtige foto!

Comment by Tersia Weitsz on October 2, 2019 at 11:00am

Pragtig Riaan en lekker om volgrootte te bekyk

Comment by gabriel parsons on October 2, 2019 at 9:11am

Prag foto Riaan BGG

Comment by Linda Erasmus on October 2, 2019 at 8:07am

een van my gunsteling plante in die winter, dit is so mooi , die klein plantjies waaruit die finale produk bestaan

Comment by Hennie Cronjé on October 2, 2019 at 8:05am

Pragtig! Die sirkel ontwerp is treffend en so ook die mooi kleure met goeie kontras in kleur. Ook baie mooi skerp regdeur met goeie beligting. Mooi! Terloops, die afgelope vakansie het ek omtrent 'n identiese sirkeltjie van mos in die Bloukranspas afgeneem. Sal dit later plaas. Ai, sulke goedjies is net te wonderlik om te ervaar!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html