Kyk asb volgrootte. Kaapse Wewer wyfie drink nektar in my tuin. ek gaan so drie foto's plaas van ander voëls ook

Views: 69

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on July 7, 2019 at 6:01pm

onverbeterlik - wowwww!!!

Comment by Tina le Grange on July 7, 2019 at 5:37pm

Riaan, lekker om jou foto's te sien.

Pragtig skerp, helder kleure, blink oog en die bokeh in die agtergrond is treffend!

Comment by Anita du Toit on July 7, 2019 at 2:11pm

Sjoe dis 'n mooi skerp foto Riaan WD!!

Comment by Tersia Weitsz on July 7, 2019 at 10:09am

Baie mooi gedoen Riaan

Comment by gabriel parsons on July 6, 2019 at 7:36pm

My aandag is altyd daar waar voel fotos is Hierdie een is werklik pragtig

Comment by Johan Ayres on July 6, 2019 at 7:17pm

Sjoe Riaan, dit is skitterend met 'n uitstekende agtergrond.

Comment by Hennie Cronjé on July 6, 2019 at 6:18pm

Pragtig en baie goed gefotografeer! Sulke dinge wat mens dokumenteer is baie kosbaar. Baie mooi!

Comment by Rassie van Graan on July 6, 2019 at 4:58pm

Pragtig Riaan met mooi fokus op die oog!

Comment by Gerrie Lambrechts on July 6, 2019 at 3:41pm

Fantasties Riaan, regtig mooi skerp foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html