Naby my huis is 'n natuur reservaat waar dit so 2 jaar gelede erg gebrand het, maar die Piempiempies gooi hulle sade uit en hierdie het bo-op gebrande hout geval.

Views: 101

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Riaan on July 10, 2019 at 5:51pm

jy's inni kol Josef hulle is albei lid van die Iridaceae familie en hulle bolle het almal die kenmerkende netterige voorkoms veral opvallend wanneer hulle droog is. julle s'n is die oranje kleurige, in die volksmond, Falling Stars

Comment by Josef Steyn on July 10, 2019 at 5:08pm

Mooi Riaan. Is hulle familie van die Crocosmia bolplante? Tersia se foto's lyk baie soos die blommetjies wat hier by ons as Crocosmia bekend staan. Dit is inheems. Mooi foto wat wys hoe hulle sorg dat hul kan voortbestaan.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html