Views: 61

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Karen Kemp on October 2, 2019 at 12:22pm

lief dit...ek versamel vetplante...hierdie een is mooi

Comment by Josef Steyn on September 30, 2019 at 7:36pm

Baie interessant en pragtig Riaan.

Comment by Riaan on September 30, 2019 at 7:26pm

baie dankie vir elkeen se kommentaar, maar eks nie op die bol met vetplante so jammer Rika ek kan jou ongelukkig nie meer vertel as dat dit wel 'n vetplant is

Comment by Hennie Cronjé on September 30, 2019 at 3:39pm

Baie treffend en interessant! Die komposisie is ook baie goed met eenvoud en herhaling - beide verhoog die trefkrag. Baie mooi!

Comment by Elna Geringer on September 30, 2019 at 2:42pm

Dit laat my dink aan die "spiraal aartappelstokkies" wat'n mens spms by feeste en basaars te koop kry Riaan. Is dit 'n tipe vetplant?

Comment by Rika Schoeman on September 30, 2019 at 12:11pm

Goeie foto en vreeslik interessant! Kan jy dalk bietjie meer vertel oor die plant Riaan?

Comment by Gerrie Lambrechts on September 30, 2019 at 8:12am

Vir die hoogte vd plant het jy goed gefokus, mooi foto. Goed geplaas.

Comment by Tersia Weitsz on September 30, 2019 at 8:05am
Die lig op die plantjie is erg mooi en het jy n wenner foto gekry Riaan!!!
Comment by Anita du Toit on September 29, 2019 at 11:36pm

Dis 'n puik foto  Riaan!

¬© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html