Views: 60

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Johan Ayres on October 6, 2019 at 9:11pm

Ek hou van jou komposisie en helder kleure. (Ek wonder nogal hoeveel keer het jy herrangskik?)

Comment by Pine on October 6, 2019 at 8:32pm

Baie interessant Riaan. Die foto hou mens nogal besig! WD

Comment by Gerrie Lambrechts on October 6, 2019 at 7:23pm

Netjies ge-orden met baie mooi kleure en skerp focus.  Goed geneem.

Comment by Magda vd Merwe on October 6, 2019 at 5:58pm

Riaan dit moes n tydtjie gevat het.

Ek hou daarvan, pragtig en kleurvol.

Comment by Tina le Grange on October 6, 2019 at 5:17pm

Riaan, eerstens bewonder ek jou geduld; 

ek hou van die 'vierkant', helder kleure, wit agtergrond en die rooi skerpmaker vang telkens my oog wat dus vir my 'n fokuspunt is

Maar tog wonder ek egter oor die ligte uitveër en klein rooi potloodjie?

Wat van uitveër en klein rooi potloodjie uithaal en dan die skerpmaker effe laat sak - gaan dan dalk nog skerper fokuspunt wees.

Maar ek val dalk van die wa af……….????   :-)

Comment by Rika Schoeman on October 6, 2019 at 4:52pm

Jy het beslis 'n indrukwekkende versameling skryfbehoeftes Riaan, en dit het aan jou 'n baie interessante foto besorg!

Comment by Anita du Toit on October 6, 2019 at 3:10pm
Oulik gedoen Riaan.. nie geweet jy was Las Vegas toe nie!!
Comment by Tersia Weitsz on October 6, 2019 at 3:03pm

Ek stem met Hennie saam, jy sit 'n glimlag op my gesig, my oog gaan van item tot item (die middelste potloot is te kort, sal nie meer geskryf kry nie!)  Interessant en mooi Riaan

Comment by Hennie Cronjé on October 6, 2019 at 2:26pm

Dis ietwat van 'n on-Riaan foto, maar dit maak indruk! Interessant en lekker om na te kyk. Die lekker is deels om die verskillende items te identifiseer, maar die reghoek ontwerp met herhaling van lyne val ook lekker op die oog. Baie mooi!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html