Views: 100

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on October 9, 2019 at 4:48pm

Baie mooi skerp kleure wat lyk soos lanterntjies.  Mooi en goed beplan Riaan.

Comment by Elna Geringer on October 9, 2019 at 1:09pm

In die FS kurses het ons geleer van DLEAB

D - lyn van Derdes

L - Lig

E - Eenvoud

a - Agtergrond

B - Balans

Almal is teenwoordig isn die foto. Puik gedoen Riaan

Comment by Rika Schoeman on October 9, 2019 at 11:54am

Dit is die mooiste, fynste blommetjies. Pragtig gedoen Riaan!

Comment by Tersia Weitsz on October 9, 2019 at 8:33am
Riaan, ongelooflik mooi!!!!!!Kleur, agtergrond.....alles!
Comment by Hennie Cronjé on October 9, 2019 at 8:22am

Ai, maar dis pragtig! 'n Pragtige en sierlike geboë lyn met herhaling van die rooi knoppies. Dis goeie ontwerp. Ook 'n baie goeie agtergrond wat sorg vir goeie kontras. Baie mooi!

Comment by Johan Ayres on October 8, 2019 at 7:36pm

Pragtige kleur, baie mooi teen die swart agtergrond.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html