Views: 68

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Vida van Schalkwyk on April 22, 2020 at 8:48am

wonderlike foto met mooi detail op sy gesig!

Comment by Pine on April 22, 2020 at 6:36am

Baie Indrukwekkende foto Riaan!!!

Comment by Neville Hein on April 21, 2020 at 8:26pm

Pragtige foto Riaan. Dit lyk kompleet of die verkleurmannetjie op steltse loop.

Comment by Mark on April 21, 2020 at 6:16pm

Besonderse foto! WD!!

Comment by Rika Schoeman on April 21, 2020 at 5:44pm

Die kleure van die outjie is helder en pragtig en die voetjies wat vasklou aan die twee takkies so oulik. Baie mooi gedoen Riaan!

Comment by Gerrie Lambrechts on April 21, 2020 at 4:46pm

Hallo Riaan jy en Derick is sommer baie welkom terug. Uitstekende foto.  Ons het jou kennis met die gogga goeters gemis.

Comment by Josef Steyn on April 21, 2020 at 4:42pm

Bly om weer een van jou mooi foto's te sien. Ek het jou gemis. Jou foto is kostelik.

Comment by Johan Ayres on April 21, 2020 at 4:37pm

Welkom terug, met soos altyd, 'n pragtige en interessante foto.

Comment by Hennie Cronjé on April 21, 2020 at 3:42pm

Wees gegroet, Riaan! Ons het jou lanklaas hier gesien en dis lekker om weer iets van jou te sien. Dis min dat mens 'n verkleurmannetjies so oop en bloot sien. Dis pragtig!

Comment by Magda vd Merwe on April 21, 2020 at 2:36pm

Wow Riaan dis n awesome foto.

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html