Dit het my net opgeval hoe goed hierdie motjie gekamoefleer is op die Herfs druiweblaar

Views: 53

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Tersia Weitsz on May 22, 2020 at 12:42pm

Dis net jy wat so iets besonders sal raaksien, Riaan.  Uitstekend

Comment by Mark on May 22, 2020 at 9:25am

Dis verbasend!

Comment by Martie Venter on May 22, 2020 at 6:30am

Merkwaardig en baie goed raakgesien en vasgelê!

Comment by Dine Potgieter on May 21, 2020 at 10:08pm

Pragtig - ek sou dit waarskynlik ook misgekyk het!

Comment by Pine on May 21, 2020 at 9:05pm

Ongelooflike kamoeflering Riaan!!! Meeste mense sou dit nie raaksien nie.

Comment by Magda vd Merwe on May 21, 2020 at 8:15pm

My genade Riaan, ongelooflik

Comment by Neville Hein on May 21, 2020 at 8:13pm

Dankie vir die wys - pragtig Riaan.

Comment by Gerrie Lambrechts on May 21, 2020 at 7:22pm

Jy het beslis skerp oë vir insektes en goggas. Baie goeie foto.

Comment by Johan Ayres on May 21, 2020 at 6:20pm

Nog 'n interessante foto.

Comment by Josef Steyn on May 21, 2020 at 5:02pm

Verstommend. Amper nie sigbaar nie!!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html