Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Postberg reservaat se blommeplate die afgelope naweek
Tags:
Comment
Ai jai jai, dit is mos maar net vreeslik mooi. Die pad gee inleiding en die oog rus gemaklik op die tapyt van blomme weelde. BGG Riaan
Goed beplan en mooi foto geneem. Ek is so bly die blomme is vanjaar so mooi.
Ook 'n hele paar driehoeke en uitstekende diepteperspektief.
Baie mooi en stem saam met die onder.( Meskien het ons by mekaar verby gery sonder dat ons dit geweet het die naweek.)
Net te pragtig! Die sterk diagonale lyne gee die foto mooi dinamika. Ook mooi kleure en kontras in kleure. Die plaat blommetjies is ook pragtig. Mooi!
Pragtig - ek wens ek was daar! 'n Kollega vertrek so oor 2 weke - ek hoop dit hou.
Riaan, goeie komposisie wat my oog neem tot by die blou seewater en die sneeu-wit-blommetjies is besonders.
Baie geluk met 'n skitterende foto en briljante komposisie.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool