Die oomblik wat daar "backlighting" op die larwe se kop was het sekondes geduur. ek het die foto ligter gemaak maar dan het die detail in die "kop" verlore geraak

Views: 32

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Elna Geringer on August 22, 2020 at 12:05pm

Puik gedoen Riaan, ek sal graag wil sien wat gaan hieruit kruip...........

Comment by Josef Steyn on August 22, 2020 at 9:38am

Baie interessant Riaan.

Comment by Rassie van Graan on August 21, 2020 at 11:54am

Hou hiervan Riaan!

Comment by Johan de Beer on August 21, 2020 at 10:34am
Mooi foto onder moeilike omstndighede
Comment by Hennie Cronjé on August 21, 2020 at 8:59am

Die lig het 'n pragtige effek hier. Die kop vorm 'n baie goeie, sterk fokuspunt en die res vand ie komposisie is ook baie goed. Pragtig!

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html