In die noorde het ons die wonderwêreld van vulkaniese aktiwiteit beleef. Die groot pad hier is die pad reg rondom Ysland. Die geel paaltjies is seker om aan te dui waar die pad is wanneer dit sneeu. Môre en oormôre wys ek hoe dit aan die anderkant van hierdie berg gelyk het.

Views: 41

Comment

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

Comment by Gerrie Lambrechts on September 18, 2020 at 12:34pm

Oe!!! so pragtig.

Comment by Johan Ayres on September 17, 2020 at 8:52pm

Baie geluk met 'n absoluut skitterende foto. Hierdie een behoort hoog op jou lys van beste foto's te wees. (Ek mag dalk net van Josef verskil oor sy opmerking wat betref die wit paaltjie, ek sou dit uithaal, maar dit is debatteerbaar.)

Comment by Magda vd Merwe on September 17, 2020 at 12:59pm

Sjoe dis pragtig Hennie

Comment by Josef Steyn on September 17, 2020 at 11:46am

Inderdaad 'n wonderwêreld. Ek hou van die strepies wat die oog na die pad forseer om, saam met die pad, uiteindelik by die motor (en wit paaltjie), wat hier as 'n fokuspunt beskou kan word, uit te kom. 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html