Bly jy het die blad gekry, nou kan ons lekker saam leer.
Hoe het jou fodies van die prakties toe uitgekom?
Ek gaan nou maar 'n kans vat en 'n paar van myne laai en hoor wat die kommentaar is. (Sallie sonder jou toestemming jou portret fodie laai nie hoor, gaan sommer die blare ens laai.)
Comment Wall (1 comment)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool