Alecia Bester
  • Female
  • Vanderbijlpark
  • South Africa
Share
 

Alecia Bester's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Mooi landskap foto met voor, middel en wolke as agtergrond."
Sep 28
Johan de Beer commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Welkom Alecia, 'n baie mooi foto van 'n besonderse plek, goed gedoen"
Sep 27
Tina le Grange commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Alecia, baie welkom in ons Fotoskool-klas - heerlik om nuwe lede te verwelkom. Dankie dat jy noem waar die foto geneem is. Ek hou van die komposisie met die bome regs, die pad wat, soos Hans noem, dadelik aandag trek en dan mooi diepte tot by die…"
Sep 27
Hans Myburg commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

57

"Mooi landskap,hou ook van die pad wat n mens se aandag dadelik trek,goed gedoen."
Sep 27
Alecia Bester liked Karen van Zyl's photo
Sep 26
Alecia Bester liked Johan Ayres's photo
Sep 26
Alecia Bester posted a photo

57

Baviaanskloof "Verlate"
Sep 26
Elna Geringer commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

IMG_6749copy

"Alecia, baie welkom hier by ons. Ek hoop ons gaan nog baie fotos van jou sien. Hier by Fotoskool leer ons almal saam, by mekaar en veral by die wat baie meer as ons weet, en hulle kennis aan ons oordra. Om raad en kommentaar te gee, is dit …"
Jun 21
Tersia Weitsz commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

IMG_6749copy

"Alecia, baie welkom in ons skool.  Vertrou jy gaan dit net so geniet soos ons ander.  Met gereelde deelname, fotos plaas en kommentare op fotos gee, leer ons sommer almal saam.  Jy spring weg met 'n pragtige foto, mooi kleure en…"
Jun 21
Gerrie Lambrechts commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

IMG_6749copy

"Welkom by ons skolers Alecia.  Deur gereeld foto's te plaas en Hennie en ander se kommentare by foto's te lees leer ons almal om ons fotografie te verbeter.  Mooi foto, min dat hulle so stil sit."
Jun 20
Tina le Grange commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

IMG_6749copy

"Alecia, van my kant af, ook baie welkom - hier leer ek daagliks nog by ons ander lede. Jy was baie gelukkig om die skoenlapper so oop te kry - baie mooi Ek leer saam met Hennie i.v.m. oorbeligting"
Jun 20
Hennie Cronjé commented on Alecia Bester's photo
Thumbnail

IMG_6749copy

"Alecia, 'n warm welkom hier op Fotoskool op so 'n koue wintersdag! Ek hoop jy gaan dit baie geniet en ook baie leer. Dit lyk my egter ons gaan ook by jou leer, want jy skop af met 'n uitstekende foto. 'n Goeie komposisie en mooi…"
Jun 20
Linda Erasmus liked Alecia Bester's photo
Jun 20
Alecia Bester posted a photo
Jun 20
Alecia Bester is now a member of Fotoskool
May 10, 2019

Alecia Bester's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html