Ansie Meintjes
  • Female
  • Vryburg
  • South Africa
Share

Ansie Meintjes's Friends

  • Elna Geringer
  • SJ Botha
  • Frans van Heerden

Ansie Meintjes's Discussions

Help asseblief!

Started Jun 23, 2016 0 Replies

Vandag soek ek alweer bietjie raad. Ek is gevra om n dansskool konsert se foto's te neem. Ek het nog nie so iets gedoen nie. Watter lens dink julle is die beste om te gebruik? Ek het n 50mm 1.8 prime…Continue

Lense

Started this discussion. Last reply by Ansie Meintjes Aug 8, 2015. 4 Replies

Hallo almal. Ek het n Nikon D3200 kamara. Ek wil graag vir my n Zoom lens koop wat stel julle voor moet ek na kyk?Continue

 

Ansie Meintjes's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-4026-Edit

"Pragtig! 'n Uitstekende  opstelling en komposisie, met 'n vae driehoek ontwerp en baie goeie balans (soos 'n driehoek gee). Die lig is subtiel, maar baie effektief. Verder is die verwerking uitstekend gedoen. Baie mooi!"
7 hours ago
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-4026-Edit

"Interessante low key Ansie. Mooi opstelling."
10 hours ago
Ansie Meintjes posted photos
12 hours ago
Gerrie Lambrechts commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

-3184

"Wat ’n goeie vangs foto, pragtig!!"
23 hours ago
Josef Steyn commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

-3184

"Jy het die oomblik goed gevang Ansie."
yesterday
Steve van Rooyen commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

-3184

"Baie mooi Ansie, goeie detail"
yesterday
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

-3184

"Dis pragtig! Die nuanses van lig is baie mooi en goed gedoen. Miskien is die vleis bietjie te donker, maar verder is dit 'n baie mooi foto."
yesterday
Igno van Niekerk commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

untitled-0100

"Ansie, ek hou van die skoon, oop , helder foto. Goed gedoen met daardie blink ogie in die son!"
Sep 21
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

untitled-0100

"Ansie, ek wil net iets byvoeg tot wat ek hieronder gesê het. Miskien hou jy van die skakerings van lig en donker soos dit is. In daardie geval hoef jy niks te verander nie. In fotografie is daar dikwels nie net een ding wat reg is nie. Mens…"
Sep 17
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

untitled-0100

"Dis pragtig! Mooi aksie met skerp fokus. Die beligting is goed waar daar lig is, maar in die skaduwee raak dit bietjie donker. Om dit te verbeter is daar 2 metodes. Die beste is om in RAW te skiet. Wanneer mens dit op die rekenaar het, is daar…"
Sep 17
Ansie Meintjes posted a photo
Sep 17
Gerrie Lambrechts commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Pragtig, geheel en al mooi skerp."
Sep 15
Hennie Cronjé commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Pragtig! Die skerpte en mooi kleure maak indruk. Ook goeie kontras in kleur tussen die voël en die blou lug. Baie mooi!"
Sep 15
Magda vd Merwe commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

Vulture

"Uitstekende foto Ansie."
Sep 15
Ansie Meintjes posted a photo
Sep 15
Johan de Beer commented on Ansie Meintjes's photo
Thumbnail

aa-8517

"Pragtige foto"
Aug 21

Ansie Meintjes's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (2 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 11:26am on November 2, 2016, Tina le Grange said…

Ansie, beste wense vir 'n heerlike verjaardag, gesonde nuwe lewensjaar en baie liefde en opwinding met jou kamera. 

At 2:09pm on November 2, 2015, Tina le Grange said…

Veels geluk met jou verjaardag Ansie;  altyd 'n plesier om na jou foto's te kyk en ek hoop jou nuwe lewensjaar sal geseënd wees met goeie gesondheid en nog baie foto-geleenthede.   Geniet jou dag !!

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html