Belinda
  • Female
  • Gauteng,Pretoria
  • South Africa
Share

Belinda's Friends

  • Piet Nel
 

Belinda's Page

Belinda's Photos

  • Add Photos
  • View All

Belinda's Blog

Kursus

Posted on May 30, 2014 at 11:21am 2 Comments

Dagse almal

 

Hier was n advertensie van n kursus wat jy R2200 betaal ek is nou nie seker van details ek wil net weet jy doen als blykbaar aanlyn onthou iemand dit want ek wil die geld betaal en ek is bang ek moet die duur pakket betaal as ek dit mis .....asb kan iemand hier help.

 

Lens vir Canon Kamera

Posted on May 5, 2014 at 10:43am 7 Comments

Hoop iemand kan my help met goeie raad asb.

Ek wil gou hoor ek soek n lens 70mm x 300mm maar kry net oralste n 75mm x 300mm dit vir n Canon kamera asb julle almal se ek maak n fout om die 75mm x 300mm te koop?

Die probleem is ek wil nie n groter lens he nie want my arm raak lam en dit is nou ideaal vir my ....asb julle eerlike opinie sal opreg waardeer word.

Algemeen

Posted on April 4, 2014 at 1:15pm 3 Comments

Dagse

Wel ek het gister op julle site afgekom. En was so lekker om net te weet hier gaan ek sommer tuis voel. Wel ek neem fotos al vandat ek kan onthou ek mal oor fotos neem enige fotos. Toe koop ek vir my Canon EOS1100D nadat insurance my ander digital uitbetaal het. Wel ek is so dom gewees ek moes gaan om te leer hoe werk wat en ja…

Continue

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html