Braam Gouws
  • Male
  • Germiston
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (34)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Braam Gouws's Page

Latest Activity

Tina le Grange commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Braam ek stem saam met die ander se goeie kommentaar Dierbaarste gesiggie"
Nov 2
Karen Kemp commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Hy pose te mooi...en kyk vir jou !"
Nov 2
Josef Steyn commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Pragtig en die outjie is goed geposisioneer."
Nov 2
Dine Potgieter commented on Braam Gouws's photo
Nov 1
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Pragtige foto, lekker skerp met goeie kleurvrsadiging. Wat hierdie foto van jou laat uitstaan bo jou ander plasings is die eenvoud wat jy in hierdie foto ingebou het, daar is niks wat die aandag van jou ondderwerp af wegtrek nie."
Nov 1
Hans Myburg commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Uisteekend ,mooi in alle opsigte"
Nov 1
Tersia Weitsz commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Jy sit 'n glimlag op my gesig met die foto, pragtig"
Nov 1
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Stoffer vir n stert..

"Pragtig! Die komposisie is besonder goed. Jy het hom mooi vanuit 'n lae hoek afgeneem, met die oë wat goed wys. Die plasing is goed sodat hy in die foto in kyk. Ook mooi skerp met pragtige kleure. Baie goed gedoen!"
Nov 1
Braam Gouws commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 67 (Die krokodil)

"Hierdie krok soek uitkoms en vryheid! "
Nov 1
Braam Gouws posted a photo
Nov 1
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Valediction Mass at my School

"Die rooi mat dien as 'n mooi inleidende lyn en kontrasteer goed met die swart stoele. "
Oct 8
Braam Gouws commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 46 (Maak vol)

"Foto vol kontraste? Baie treffende boodskap!"
Oct 8
Braam Gouws liked Johan Ayres's photo
Oct 8
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Valediction Mass at my School

"Dit laat my aan grendeltyd dink! Ek hou van die komposisie, kleure en kontraste. Alles saam maak vir 'n baie goeie foto. Mooi!"
Oct 8
Braam Gouws posted a photo
Oct 8
Braam Gouws commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 45 (Van toeka tot nou)

"Baie kleurvol. Baie besig sal ek sê."
Oct 7

Braam Gouws's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html