Braam Gouws
  • Male
  • Germiston
  • South Africa
Share
  • Blog Posts
  • Discussions
  • Events
  • Groups
  • Photos (31)
  • Photo Albums
  • Videos
 

Braam Gouws's Page

Latest Activity

Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Speel bietjie weg kruipertjie

"'n Prettige en kleurvolle foto."
6 hours ago
Tina le Grange commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Speel bietjie weg kruipertjie

"Braam, Laci is pragtig - goeie tema gekies. Serpie se kleur is mooi helder wat haar mooi laat uistaan. Stertjie lyk soos wafferse volstruisvere - tog te oulik en ek stem saam die ogie is 'n bonus."
8 hours ago
Henriette Visser commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol het vanoggend vir my gesing

"As jy die foto as 'n RAW file oopmaak in Photoshop, kan jy die beligting wat Hennie aanbeveel op die rekenaar regstel."
19 hours ago
Henriette Visser commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Speel bietjie weg kruipertjie

"Dis 'n prettige foto wat die hondjie se persoonlik baie mooi uitbeeld. Jy het die ogie mooi skerp gevang."
19 hours ago
Braam Gouws posted a photo

Speel bietjie weg kruipertjie

Laci besig om haar sig terug te kry!!
22 hours ago
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol bak bietjie in die son

"Pragtig, kleurvol met 'n baie mooi bokeh."
Sep 11
Magda vd Merwe commented on Braam Gouws's photo
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol bak bietjie in die son

"Ek stem met Hennie saam, pragtige bokeh, mooi foto!"
Sep 11
Hennie Cronjé commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol bak bietjie in die son

"Pragtig! Die lig val mooi op hom (net jammer hy kyk weg van die lig, maar nouja ...). Pragtige bokeh in die agtergrond wat hierdie foto iets besonders maak. Mooi!"
Sep 11
Hans Myburg commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Tiptol bak bietjie in die son

"Mooi skerp en kleurvol foto van die Tiptol,Kry die gevoel dat as n mens bietjie regs en bo sny dit die foto kan goed doen.maar nog steeds n mooi foto met n mooi blur agtergrond."
Sep 11
Braam Gouws posted a photo
Sep 11
Braam Gouws commented on Johan Ayres's photo
Thumbnail

Johannesburg graffiti 18 (Maskers)

"Twee persoonlike beslis. Goed uit gebeeld. Bo: “Wat weet jy?” jy teenoor Onder: “Ek was al daar! Jammer ek nie so betrokke nou. Baie besig."
Sep 11
Tersia Weitsz commented on Braam Gouws's photo
Sep 9
Tersia Weitsz liked Braam Gouws's photo
Sep 9
Dine Potgieter commented on Braam Gouws's photo
Sep 7
Johan Ayres commented on Braam Gouws's photo
Thumbnail

Thank you for feeding me!

"Pragtig, superskerp, kleurvol met 'n baie mooi bokeh."
Sep 7

Braam Gouws's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html