Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Posted on March 3, 2015 at 3:13pm 0 Comments 4 Likes
F o t o s a f a r i e
Kom geniet hierdie pret uitstappie en fotonaweek
Waar : Amanzi Private Game Reserve (± 15Km vanaf Brandfort)
Webblaai : http://www.amanzigame.co.za/Home
Datum : Naweek 17-19 April 2015 (laatmiddag Vrydag 17de tot ± etenstyd Sondag die 19de)
Voorlopige Program :
Posted on July 27, 2013 at 8:35pm 11 Comments 6 Likes
Hi almal
Ons neem almal fotos met ons kamera flitse, en baie van ons dink dat die gebruik van flits tydens dag of in helder sonlig onnodig is. Die waarheid is egter dat die gebruik van flits jou fotos tot 'n nuwe kreatiewe hoogtepunt kan neem. Ek het vandag die geleentheid gehad om fotos te neem tydens die Klein Skooltjie se Welpie rugbydag en dit was groot pret en baie oulik.
Teen die einde van die verrigtinge was daar uit die aard van die saak die gebruiklike…
ContinuePosted on May 7, 2013 at 8:30am 4 Comments 0 Likes
Dis ongelukkig nie 'n April 1 grappie nie. Adobe se laaste weergawe van Photoshop is CS6 wat op die normale manier met 'n program op jou rekenaar geinstalleer is sal werk. Vir 'n geruime tyd probeer Adobe (net soos Microsoft) gebruikers na 'n subskripsiediens deur die Internet beweeg.
Wat dit in die praktyk beteken is dat jy nie met die program op die normale manier op jou rekenaar sal werk nie, maar slegs deur die…
Continuehi Charles
Hoop dit gaan goed
Ek wil asb raad vra omtrent lense
Watter lens sal jy aanbeveel, my behoeftes is dat ek skerp kwaliteit fotos wil sien. ek moet die lens vir veelvoudige funksies kan gebruik, nl sport, wild, landscaping af en toe.
ek het gedink aan die
Canon ef 70-200mm f/s.8l Isii usm lens of die canon EF 70-200mm f/s.i L usm lens watter een sal jy aanbeveel want hierdie is my laaste kans vir aankope dankie groete Rean3
Baie dankie, Charles!
Alweer 'n jaar verby dat ek jou laas gelukgewens het! Hoop jou jaar WAS toe geseend! en dat die nuwe jaar voorspoedig sal wees met al jou aktiwiteite!
Geluk met jou verjaarsdag Charles, seenwense op jou nuwe lewensjaar!
Dankie Charles. Ja ek geniet die ateljee terdee. Ek het vir my btwee strobes gekoop en ek hoop om een of ander tyd 'n portret of twee te neem, maar intussen neem ek maar blommetjies af. Ek het 'n ou vervalle stoor ingerig en as "venster" het ek 'n groot noor-ooste opening redelik hoog. Die het ek toegemaak met "tonnelplastiek" en dit is 'n halfdeursigtige plastiek wat die mees ongelooflike gefiltreerde lig deurlaat. Beter kan jy nie kry nie. Al my fotos wat ek daar neem doen ek in die oggend wanneer die son daardeur skyn. Dit werk wonderlik.!!!
Baie geluk met jou verjaarsdag Charles, hoop jy was vandag lekker bederf en dat jy sommer die hele jaar jou fotografie geniet. Dankie ook vir jou waardevolle bydraes tot ons "pogings".
Charlie, baie geluk ! Hoop die komende jaar D.v. sal vir jou 'n voorspoedige en vreugdevolle jaar wees, met goeie gesondheid en hope pret by Fotoskool !
Seënwense vir die nuwe lewensjaar, geniet jou dag en lekker verjaar.
Geluk met jou verjaardag more, Charles. Ons wens jou net geluk en voorspoed toe.
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by