Christa Snyman
  • Female
  • Hartenbos
  • South Africa
Share

Christa Snyman's Friends

  • Pine
  • Bruwer Burger
  • Sandra Grobler
  • Susan-Katryn Janse van Rensburg
  • Dawid Roos
  • Neville Hein
  • Elna Geringer
  • Louisa van Niekerk
  • André Pretorius
  • jan jordaan
  • Riaan
  • Hein Roos
  • Dine Potgieter
  • Renette van der Merwe
  • Annelize Barnard
 

Christa Snyman's Page

Latest Activity

Christa Snyman commented on Magda vd Merwe's photo
Thumbnail

Bonthoutkapper

"Puik skerp fokus met pragtige detail, Magda. "
May 29
Christa Snyman commented on Riaan's photo
Thumbnail

Tema foto B: Black Cat

"Wow ... super mooi, Riaan!!!"
May 29
Christa Snyman commented on Hennie Cronjé's photo
Thumbnail

Maan

"Skitterende detail, Hennie. "
May 29
Christa Snyman commented on Gerrie Lambrechts's photo
Thumbnail

Mooi gesit en dit is toe sy reaksie

"Ek hou ook hiervan Gerrie, die gedempte kleure is pragtig."
May 29
Christa Snyman commented on Willie Dreyer's photo
Thumbnail

Kalmte 2

"Pragtige kleure en 'n toneel waarna mens nie kan ophou kyk nie. Pragtig!"
May 29
Christa Snyman commented on jan jordaan's photo
Thumbnail

IMG_3110

"Superskerp Jan!!! Uitstekende makrowerk."
May 29
Christa Snyman commented on Josef Steyn's photo
Thumbnail

Twee van hulle!

"Dankie vir die interessante inligting  ... baie mooi foto, Josef."
May 29
Christa Snyman commented on Mark's photo
Thumbnail

Kyk mooi

"Sjoe, hulle stap darem mooi in gelid en smelt saam asof een ... baie oulik, Mark."
May 29
Christa Snyman commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Baie dankie aan elkeen vir die positiewe kommentaar, waardeer dit baie."
May 29
Mark commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Ek hou van die low key opstelling, die foto is baie goed gedoen na my mening. Mooi gedink oor wat jy wil doen en bereik met die foto en toe goed uitgevoer.! Pragtig"
May 28
Gerrie Lambrechts commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Skitterend Christa en baie goed gedoen. Wen foto!!!"
May 28
Tersia Weitsz commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Uitstekend"
May 28
Josef Steyn commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Die tikseltjie kleur maak 'n groot verskil Christa. Mooi."
May 28
Hennie Cronjé commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Pragtig! Dit is ‘n uitstekende low key foto. Daardie bietjie rooi is baie belangrik. Dit dien as fokuspunt en is op ‘n derde van regs en onder geplaas - baie goed. Baie geluk met hierdie foto. Baie goed gedoen!"
May 28
Pine commented on Christa Snyman's photo
Thumbnail

Rooiwyn

"Puik gedoen met die beplanning, die opstelling, die neem van die foto en die verwerking Christa!!"
May 27
Linda Erasmus liked Christa Snyman's photo
May 27

Christa Snyman's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (37 comments)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 12:05pm on May 15, 2020, Josef Steyn said…

Jou foto van vandag is indrukwekkend Christa. Die storie is nog nie klaar nie. Daar kom nog twee episodes!!

At 9:50am on April 29, 2020, Josef Steyn said…

Dankie vir jou gereelde kommentare Christa. Groot waardering daarvoor. Jou vraag oor my twee stasies. Ons huis het twee vlakke met o.a. kombuis en slaapkamer bo. Ek kyk dus af op my stasies. Beide is natuurlik ook bruikbaar reg deur die dag maar gerieflikheidshalwe noem ek hulle 'oggend' en 'middag'. My oggendstasie is die Bottelborsel en Wilde Dagga blommetjies. Die suikerbekkies is gedurig daar. My middagstasie is hoofsaaklik 'n waterbak wat ek opgestel het. Dit is tans nie ideaal nie maar ek beplan verbeterings. By die oggendstasie is die voëls redelik naby. My middagstasie is bietjie ver en ek sal daar 'n plan moet maak. Ek sien jy bly in Hartenbosch. Nie ver van Stilbaai nie. Dalk ontmoet ons mekaar eendag. As jy 'n reis na hierdie omgewing beplan is jy welkom om te laat weet en in te loer.

At 9:27am on November 19, 2019, Josef Steyn said…

Christa, daar is 'n hele paar troppe in Hogsback. Die een wat ons tuin dikwels besoek het, het aanvanklik uit ongeveer 40 individue bestaan. Toe het die trop te groot geword en verdeel. Tans is hulle omtrent 30. Die leier van die trop is 'n yslike groot aap, uiters arrogant en bewus van sy superioriteit. Hogsback is die suidelikse omgewing waar hulle voorkom.

At 8:19am on November 13, 2019, Josef Steyn said…

Skerpioentjie. Christa, hulle is heeltemal skadeloos. Glad nie giftig nie. 'n Mens kan die grotes (tot 8 cm lank) sonder probleme met die hand hanteer. (Nou nie dat ek dit sal waag nie, maar 'n paar navorsers wat by ons gebly het, het met hulle op hul hande rondgeloop!)

At 10:53am on October 20, 2019, Pine said…

Goeie môre Christa,

Baie dankie vir die gelukwense, ek waardeer dit. Ek sal vir die volgende 2 weke bietjie skaars wees op fotoskool. My en Tersia se ma is Vrydag middag oorlede en ons moet nou alles reel vir haar begrafnis.

Groete

Pine

At 11:32am on August 3, 2019, Heleen Moulder said…

Baie baie dankie vir jou kommentaar op my deur.  Ek leer so baie by julle.

At 7:44am on October 25, 2018, Josef Steyn said…

Christa, dankie vir jou opmerking oor gister se foto. Groot waardering. Google 'Venus Belt' en jy sal 'n goeie verduideliking kry.

Saal eendag jou viertrek perd op en kom kuier. Hogsback staan ook bekend as 'Die Juweel van die Oos Kaap'. Dit is 'n ongelooflike dorpie. Toe ek afgetree het was ons glad nie van plan om uit Bloemfontein weg te trek nie. Ons besoek toe toevallig Hogsback en "We came, we saw and we were conquered!" (As ek Napoleon se uitspraak bietjie aangepas het). Nou is ons al 16 jaar hier.

At 10:43pm on October 12, 2018, Dine Potgieter said…

Baie dankie Christa - op hierdie stadium wens ek hard vir meer tyd vir fotografie!

At 7:01pm on March 16, 2018, Riaan said…

Christa hier's een vir jou van my mot met sy vlerke volledig gevorm. dki vir die kompliment op die foto. Was jou nooiensvan nie dalk Jamneck nie?

At 10:21pm on March 14, 2018, Tina le Grange said…

Christa ek het vir Hennie my oorspronklike en verwerkte foto's gestuur. Op my selfoon- en rekenaarskerm is die kleure baie helder. Soveel so dat ek gedink het die kleure is té helder. Hennie sal seker môre terugvoer gee. 

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html