Christelle, veels geluk met jou verjaardag. Jy is 'n maatjie by wie ek baie leer. Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde en nog baie foto-geleenthede.
hey Christelle, ivm jou opmerking oor hoe die Jumping Spiders, nav Hein se pic, hulle name kry bevestig ek graag as volg. dis feitlik onmoontlik om die diertjie te eien reg van voor want daar is 265 soorte van hulle in SA en baie lyk baie na mekaar en mens het ten minste foto van bo af nodig om makliker te ID
Groetnis
At 3:30pm on September 13, 2014, Anita du Toit said…
Baie geluk Christelle, ek hoop jy het sommer 'n jaar vol uitdagings en suksesse!
Comment Wall (13 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Christelle, veels geluk met jou verjaardag. Jy is 'n maatjie by wie ek baie leer. Mag jou nuwe lewensjaar gevul wees met goeie gesondheid, vreugde en nog baie foto-geleenthede.
baaaie dki vir jou toestemming om die Ralrug reier pic te gebruik, waardeer
hey Christelle, ivm jou opmerking oor hoe die Jumping Spiders, nav Hein se pic, hulle name kry bevestig ek graag as volg. dis feitlik onmoontlik om die diertjie te eien reg van voor want daar is 265 soorte van hulle in SA en baie lyk baie na mekaar en mens het ten minste foto van bo af nodig om makliker te ID
Groetnis
Baie geluk Christelle, ek hoop jy het sommer 'n jaar vol uitdagings en suksesse!
Lekker verjaar Christelle, geniet jou dag. Hoekom is jy so skaars?
Veels geluk met jou verjaardag Christelle; beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar met baie foto-geleenthede. Groete
Hi Christelle, dis die Strand wat sulke wonderlike geboue het.
Christelle baie dankie... ek's 'n beter afrigter as fotograaf... maar ek hou van deel, dis soos ek begin het, met die hulp van ander!
Baie dankie Christelle
.
View All Comments