Cielie Schmahl
  • Female
  • Witbank
  • South Africa
Share

Cielie Schmahl's Friends

  • Annelize Barnard
  • Vickeylee Jordaan
  • Stephen Fouche
  • Magret Theron
  • cornelius ungerer
  • Gerrie Lambrechts
  • Elzaan le Roux
  • René
  • Joanette Le Cornu
  • Corne Lourens
  • Rudi Kleynhans

Cielie Schmahl's Discussions

Aanbieding van matriekafskeid foto's

Started this discussion. Last reply by Pieter Steyn Oct 27, 2015. 1 Reply

Hi almal,Ek het nou my 2de keer matriekafskeid foto's geneem en doen bietjie editing daarop soos swart en wit ens. Ek gee die foto's op n cd met mooi cover en printing op die cd self. Ek wil meer…Continue

Foto's by 21st verjaardag

Started this discussion. Last reply by Renette van der Merwe Oct 20, 2013. 2 Replies

Hi Almal Ek is nog redelik nuut en gaan vir die eerste keer foto's neem by 'n verjaardag partyjie.Dit is natuurlik binnemuurs en die beligting nie so baie goed nie. Ek het 'n Nikon D5100. Kan iemand…Continue

 

Cielie Schmahl's Page

Latest Activity

Pine commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"Mooi foto geneem Cielie. Jy het reeds raad gekry vir verbetering."
Jun 26, 2019
Hennie Cronjé commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"Die buffel staan mooi sterk uit met goeie kontras teenoor die agtergrond. Die kleure is pragtig. Die swart vignette lyk egter onnatuurlik en ek sou dit nie aanbeveel nie. Laastens is jou naam bietjie te prominent op die foto."
Jun 26, 2019
Rika Schoeman commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"Jy het die buffel mooi op 'n derde geplaas Cielie. Jy het reeds raad gekry oor die oorbeligting."
Jun 26, 2019
Gerrie Lambrechts commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"Mooi foto en die voëltjies is ekstra bonus."
Jun 26, 2019
Josef Steyn commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"Heeltemal gawe foto Cielie. Ek hoop jy het al vrede gemaak met die feit dat Fotoskolers dikwels wys op dinge wat hulle in 'n foto pla. Wees verseker dit word altyd goed bedoel en jy moet nooit aanstoot neem nie. My opmerkings oor vandag se…"
Jun 26, 2019
Donald Daniel Jacobs commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Buffel opsoek na water

"pragtig met mooi kleur en komposisie.......miskien hand-tekening n bietjie minder opsigtelik maak"
Jun 26, 2019
Cielie Schmahl posted a photo
Jun 26, 2019
Pine commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Pragtige foto met ń goeie verwerking Cielie!!"
Jun 25, 2019
Tina le Grange commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

Zebra walk

"Ciellie ek hou ook van die agterstewe-toneel omdat hulle so styf teen mekaar stap en 'n gevoel van eenheid vorm."
Jun 25, 2019
Tina le Grange commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Cielie ek het jou lanklaas gesien;  welkom! Ek hou van die Sepia-verwerking en portret-formaat."
Jun 25, 2019
Gerrie Lambrechts commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Baie mooi."
Jun 25, 2019
Hennie Cronjé commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Dis pragtig, met 'n mooi sagte aanslag. Baie mooi verwerk. Goed gedoen!"
Jun 25, 2019
Tersia Weitsz commented on Cielie Schmahl's photo
Jun 25, 2019
Rika Schoeman commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Ek love jou verwerking Cielie! Baie mooi."
Jun 25, 2019
Josef Steyn commented on Cielie Schmahl's photo
Thumbnail

salige kameelperd

"Pragtige foto en verwerking Cielie."
Jun 25, 2019
Cielie Schmahl posted a photo
Jun 25, 2019

Cielie Schmahl's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html