Hallo Cindy....jy kan my help sodat ek jou kan help....lol....watter sagteware gebruik jy om jou fotos te verwerk? Dit sal my help om te weet wat jy gebruik sodat jy kan verstaan.
Dis reg Cindy, ons het in die verlede 3 foto's gelaai, maar nou is dit net 1 per dag. Jy kan onder die "Groups" ekstra foto's laai, maar word nie deur Prof Hennie gekrit nie net ons klomp. Vra maar as jy onseker is oor iets.
Comment Wall (8 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Geluk met die verjaarsdag meisie!! Groetnis
Veels geluk met jou verjaardag, Cindy; goeie wense vir jou nuwe lewensjaar. Ons mis jou gesiggie en foto's op Fotoskool.
Happy birthday Cindy!
Baie mooi fotos Cindy.....natuurlike aanvoeling vir goeie fotos...great eienskap!!
Hallo Cindy....jy kan my help sodat ek jou kan help....lol....watter sagteware gebruik jy om jou fotos te verwerk? Dit sal my help om te weet wat jy gebruik sodat jy kan verstaan.
Cindy ons gesels altyd by Main Room onderkant die swart koppe.. Groups.. daar sal jy sommer gou gehelp word met vrae, of sommer net lekker chat
Dis reg Cindy, ons het in die verlede 3 foto's gelaai, maar nou is dit net 1 per dag. Jy kan onder die "Groups" ekstra foto's laai, maar word nie deur Prof Hennie gekrit nie net ons klomp. Vra maar as jy onseker is oor iets.
Welkom by Fotoskool Cindy, ek hoop jy geniet dit hier