Claudi Lourens
  • Female
  • Free State
  • South Africa
Online Now
Share

Claudi Lourens's Friends

  • Ella Fourie
  • Willie Schoombee
  • Elna Geringer
  • Gerrie Lambrechts
  • Elaine Els

Claudi Lourens's Groups

Claudi Lourens's Discussions

Wit en Swart

Started this discussion. Last reply by Tina le Grange Oct 30, 2016. 5 Replies

Baie dankie vir almal se kommentaar, dit help baie. Ek wil weet of ek jul mag vra watter van my wit en swart foto's die mooiste is? Ek moet dit inskryf vir ons klub en die tema is wit en swart. Baie…Continue

 

Claudi Lourens's Page

Latest Activity

Claudi Lourens posted a status
"Baie dankie vir die kommentaar! Ja, ek dink dis Mariepskop, as dit nie is nie is hy in elkgeval baie naby."
Wednesday
Rassie van Graan commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Blyde river

"Baie mooi en rustige Laeveldse toneel!  Is dit Mariepskop in die agtergrond?"
Wednesday
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Blyde river

"Pragtige foto Claudi."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Blyde river

"Pragtig! Die komposisie is baie goed met mooi balans en goeie diepte. Ook mooi skerp met pragtige kleure. Baie goed gedoen!"
Tuesday
Magda vd Merwe commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Blyde river

"Dis pragtig"
Tuesday
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Geel blommetje

"Goeie foto Claudi, mooi geneem."
Tuesday
Claudi Lourens posted photos
Tuesday
Claudi Lourens commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Geel blommetje

"Baie dankie vir die advies, ek sal probeer om die strepe uit te haal en dan kyk hoe lyk dit."
Tuesday
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Geel blommetje

"Pragtig! Die blom is reg geplaas, met goeie eenvoud en mooi kleure. Die geel van die blom kontrasteer mooi sterk teenoor die agtergrond. Dit laat die blom mooi uitstaan. Die lig val ook baie mooi op die blom. Die agtergrond is mooi geblur. Al wat…"
Monday
Gerrie Lambrechts commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Zebbie

"Goeie foto Claudi, voëltjies is bonus. Hoe gaan dit met die studies?"
Monday
Donald Daniel Jacobs commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Zebbie

"pragtig met n voeltjie as bonus"
Monday
Hans Myburg commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Zebbie

"Baie mooi skerp en hou van die S/W"
Monday
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Zebbie

"Dis pragtig met beit goeie kontras. Ek hou van die gras wat die lig mooi weerkaats. Baie mooi skerp ook. Goed gedoen!"
Sunday
Claudi Lourens posted a photo
Sunday
Claudi Lourens commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Boeretroos en beskuit

"Dit was lekker op so koue dag!  Baie dankie vir die raad, ek sal dit probeer."
Aug 25
Hennie Cronjé commented on Claudi Lourens's photo
Thumbnail

Boeretroos en beskuit

"Ai, nooi jy ons op hierdie koue dag? Dit sal heerlik wees! Die opstelling van hierdie foto is goed, maar jy kan op twee terreine verbeter. Eerstens, gebruik 'n groot velddiepte. Die voorste beskuit is skerp, maar agtertoe raak dit uit fokus.…"
Aug 21

Claudi Lourens's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall (1 comment)

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

At 8:40am on December 21, 2016, Anita du Toit said…

Baie geluk met jou verjaarsdag Claudi, hoop jy word gruwelik bederf vandag! :-)

 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html