Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Started May 20, 2011 0 Replies 11 Likes
Ek het Anton Hammerl glad nie geken nie, maar steeds is dit so hartseer dat 'n fotograaf wat 'n passies vir sy werk en fotografie gehad het en vir niemand 'n bedrieging ingehou het nie, so wreed…Continue
Started this discussion. Last reply by Dana Pienaar Mar 7, 2011. 7 Replies 0 Likes
Net 'n gedagte. Dit kan of ons fotografiese horisonne verbreed, of dit kan glad nie werk nie. Wat van 'n weeklikse tema ? Ons vra ons lede om 52 temas saam te stel. Een tema vir elke week van die…Continue
Started this discussion. Last reply by Igno van Niekerk Feb 15, 2011. 4 Replies 0 Likes
Hi Igno, Hennie en Robbie. Ek was vir etlike jare betrokke by video produksies, en dan spesifiek trou-video’s en so hier en daar ‘n “corporate”. My video cameras is nou gebêre en ek wil as ‘n…Continue
Posted on August 12, 2013 at 2:03pm 9 Comments 1 Like
Hallo al die Fotoskolers wat daarvan hou om die lang pad te vat en in die natuur deur te bring en daar fotos te neem. Ons kom op plekke wat ons soms regtig met ander mense wil deel, of wil soms meer weet oor die moets en moenies van Natuur Parke, die beste kampe en hoe die paaie lyk. Gestel nou maar ek wil Kgalagadi toe gaan, of die Richtersveld besoek, dan kan 'n mede fotoskolers dalk vertel van hulle moets en moenies wat hulle daar ervaar het. So kan ons met hierdie blog vertel van ons…
ContinuePosted on April 19, 2011 at 10:30am 6 Comments 1 Like
Die omgekeerde lens tegniek vir Makro Fotografie.
Ek het eendag ‘n artikel in ‘n die “WEG’ tydskrif raakgeloop met uitstekende makro fotos wat daarin voorgekom het. Die fotograaf het van die “reverse Lense Technique” gebruik gemaak. Aangesien ek self nie ‘n makro lens vir my (EOS Canon) kamera het nie, het ek besluit om die tegniek uit te toets. Ek het uitgegaan en gesoek na iets wat vir ‘n makro foto geskik sou wees. ‘n Baie klein blommetjie met meire daarop wat…
Continue
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by
Comment Wall (6 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Baie geluk met jou verjaardag Dana, seen op jou nuwe lewensjaar.
Dankie Dana. Botswana is my gunsteling vakansie plek.
Dana, ook Baie Geluk met jou verjaarsdag ! Hoop jy het 'n heerlike dag, en dat die komende jaar ook vir jou wonderlike fotogeleenthede sal bring !
Baie geluk met jou verjaarsdag, Dana. Hoop dit gaan vir jou 'n goeie jaar wees!