Ek sal 'n punt daarvan maak om op te let vir jou fotos. Ek wens net ek het meer tyd gehad. Nou dat ek afgetree is wil dit lyk asof ek minder tyd het as toe ek gewerk het!!
Wanner kry ons 'n foto Danelle? Moet nie huiwer nie, selfs al glo jy dit is nie 'n goeie foto nie. Jy mag dalk verbaas wees. Die fotoskolers is ook nie geniepsig nie.
Welkom by Fotoskool, danelle. Jy sal vind dit is groot pret, baie leersaam en ek vind die fotoskolers baie gewillig om hul kennis te deel en om te help as mens 'n probleem het. Sit vir ons 'n foto van jou op en begin gou om fotos te laai. Ek het gevind dat mens verkieslik nie meer as drie fotos op 'n keer moet laai nie. Ek sien uit na jou eerste foto.
Comment Wall (3 comments)
You need to be a member of Fotoskool to add comments!
Join Fotoskool
Dankie Danelle,
Ek sal 'n punt daarvan maak om op te let vir jou fotos. Ek wens net ek het meer tyd gehad. Nou dat ek afgetree is wil dit lyk asof ek minder tyd het as toe ek gewerk het!!