Leer fotografie op 'n lekker prettige manier
Hi Dean, Dankie vir jou nota. Omdat die boek ook in e-formaat is, kan ek te enige tyd veranderings aanbring. As ek reg onthou wou ek van jou geboue-foto's gebruik. Ek sal bietjie kyk.
Middag Dean, Ek is amper klaar met 'n boek oor komposisie en wil graag vra of jy toestemming sal verleen dat ek van jou foto's daarin kan gebruik. (Jou geboue-foto's). Ek sal toestemming grootliks waardeer. Skryf vir my by josefmsteyn@gmail.com
Groete,
Josef
thank you very much
Hallo Dean, jy vra of ek en Gerrie saam in Graaff Reinet gewees het. Ja ons het via Graaff Reinet gery na die Oos-Vrystaat, naby Clarens oorgebly en ook Golden Gate besoek in April. Dit was heerlik om saam foto's te neem.
Veels geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees. Dankie vir jou mooi foto's van Mosambiek, dit maak die wêreld vir ons oop. Hou so aan.
Hi Dean.. jy moet jou verjaarsdag more geniet waar jy ook al is! Seenwense op jou nuwe lewensjaar. Dankie vir jou aandeel in Fotoskool, ons geniet jou foto's.
Veels geluk met jou verjaardag Dean.
Dit is lekker dat jy deel is van ons groep want ek leer ook by jou
Beste wense vir 'n baie geseënde nuwe lewensjaar
Hi Dean, Congrats with your birthday today, many happy ones to come and may you be specially blessed in this coming year. Regards. Willie.
Hi Dean tnx for getting back re my earlier comment. No I'm not a Herpetologist but in love with most animals spesifically snakes, birds, amphibians and insects and very interested in fungi
Hey Dean, tnx for your comment on the Reed Frog. You said u saw some beauties in Angola, did u work there or were u there as National Serviceman?
© 2021 Created by Igno van Niekerk.
Powered by