Debbie Johnstone
  • Female
  • Bothasig
  • South Africa
Share

Debbie Johnstone's Friends

  • Linda Erasmus
  • Gerrie Lambrechts

Debbie Johnstone's Discussions

Agtergrond kleur

Started this discussion. Last reply by Debbie Johnstone Aug 31, 2019. 4 Replies

Hallo almal,Ek is nuweling hier en sien fotos waar ander die agtergrond weggeneem het en dit met 'n kleur verander. Ek sal graag meer wil leer oor die tegniek. En die agtergrond kleure ens.DankieContinue

 

Debbie Johnstone's Page

Latest Activity

Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tussen die blare

"Hierdie blom staan sterk uit teenoor sy agtergrond en dit gee sterk kontras en trefkrag. Dit maak hierdie foto baie suksesvol. Die beligting op die wit is ook reg. Jy kan oorweeg om bietjie links en onder af te sny, sodat die blom effe eksentries…"
Sep 3
Elna Geringer liked Debbie Johnstone's photo
Sep 3
Dine Potgieter commented on Debbie Johnstone's photo
Sep 2
Debbie Johnstone posted a photo
Sep 2
Debbie Johnstone commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Baie dankie vir die kommentare. Ek waardeer dit baie."
Mar 28
Gerrie Lambrechts commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Jy het die palmboom goed geplaas. Goeie foto."
Mar 28
Rika Schoeman commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"'n Baie karaktervolle boom Debbie met goeie kontras teen die blou lug."
Mar 28
Pine commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Pragtige skerp  kleurvolle foto Debbie! "
Mar 27
Dine Potgieter commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Mooi - goeie advies onder."
Mar 27
Josef Steyn commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Interessante boom en mooi teen die blou lug."
Mar 27
Neville Hein commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Mooi skerp foto Debbie. Nog 'n beter foto sou wees as jy bietjie meer na regs gestaan het om die palm boom los van die hoof fokus boom te skei. "
Mar 27
Marita McCabe liked Debbie Johnstone's photo
Mar 27
Linda Erasmus liked Debbie Johnstone's photo
Mar 27
Linda Erasmus commented on Debbie Johnstone's photo
Mar 27
Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Dis pragtig! Die boom vertoon baie mooi met die goeie kontras. Ook mooi skerp met goeie beligting. Jy kon bietjie meer gras onder die stam ingesit het, maar daar is darem 'n bietjie. Baie mooi en goed gedoen!"
Mar 27
Tersia Weitsz liked Debbie Johnstone's photo
Mar 27

Debbie Johnstone's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2020   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html