Debbie Johnstone
  • Female
  • Bothasig
  • South Africa
Share

Debbie Johnstone's Friends

  • Linda Erasmus
  • Gerrie Lambrechts

Debbie Johnstone's Discussions

Agtergrond kleur

Started this discussion. Last reply by Debbie Johnstone Aug 31, 2019. 4 Replies

Hallo almal,Ek is nuweling hier en sien fotos waar ander die agtergrond weggeneem het en dit met 'n kleur verander. Ek sal graag meer wil leer oor die tegniek. En die agtergrond kleure ens.DankieContinue

 

Debbie Johnstone's Page

Latest Activity

Gerrie Lambrechts commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"Mooi raak gesien en goeie foto geneem."
Oct 6, 2020
Tina le Grange commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"Hallo Debbie, ek het nog nie kennis gemaak nie;  baie welkom in ons Fotoskool-klas.  Altyd lekker om nuwe lede by te kry.  Ons almal leer lekker saam en jy is altyd welkom om ook kommentaar te lewer op ons foto's. Ek hou van…"
Oct 4, 2020
Linda Erasmus commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"baie interessante foto"
Oct 4, 2020
Linda Erasmus liked Debbie Johnstone's photo
Oct 4, 2020
Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"Dis vir my 'n interessante foto. Iets ongewoons. Die donker raam gee sterk trefkrag en die ligte dele links en regs onder balanseer mooi. Die bergpiek is 'n uitstekende fokuspunt en is goed belig. Baie mooi en goed gedoen!"
Oct 4, 2020
Magda vd Merwe commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Volla na Leeuwensboschfontein

"Dis nou iets anders, baie mooi geneem. Die son was net teen jou"
Oct 4, 2020
Debbie Johnstone posted a photo
Oct 4, 2020
Hennie Cronjé commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tussen die blare

"Hierdie blom staan sterk uit teenoor sy agtergrond en dit gee sterk kontras en trefkrag. Dit maak hierdie foto baie suksesvol. Die beligting op die wit is ook reg. Jy kan oorweeg om bietjie links en onder af te sny, sodat die blom effe eksentries…"
Sep 3, 2020
Elna Geringer liked Debbie Johnstone's photo
Sep 3, 2020
Dine Potgieter commented on Debbie Johnstone's photo
Sep 2, 2020
Debbie Johnstone posted a photo
Sep 2, 2020
Debbie Johnstone commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Baie dankie vir die kommentare. Ek waardeer dit baie."
Mar 28, 2020
Gerrie Lambrechts commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Jy het die palmboom goed geplaas. Goeie foto."
Mar 28, 2020
Rika Schoeman commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"'n Baie karaktervolle boom Debbie met goeie kontras teen die blou lug."
Mar 28, 2020
Pine commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Pragtige skerp  kleurvolle foto Debbie! "
Mar 27, 2020
Dine Potgieter commented on Debbie Johnstone's photo
Thumbnail

Tema Boom Bonnievale

"Mooi - goeie advies onder."
Mar 27, 2020

Debbie Johnstone's Photos

  • Add Photos
  • View All

Comment Wall

You need to be a member of Fotoskool to add comments!

Join Fotoskool

  • No comments yet!
 
 
 

© 2021   Created by Igno van Niekerk.   Powered by

Badges  |  Report an Issue  |  Terms of Service

google-site-verification: google66c860d217920dd7.html